Hoe 'n A4 die nasies van Jesus kan vertel

Sukkel jy soms hoe om as jy geleentheid kry, iemand kortliks van Jesus te vertel?

Ek voel altyd dat as 'n kind kan verstaan wat jy sê, jy op die regte pad is. 💕🕺💃🎶

Hier is 2 videos waarin ek 'n A4-bladsy gebruik het om dit te doen.

- In hierdie video wys ek vir jou hoem om die A4-bladsy te vou en te skeur

https://youtu.be/HdkMuyRQ5pM?feature=shared

- En hier is 'n video hoe ek dan met hierdie A4 die kernboodskap van die Bybel oor Jesus as die beloofde Messias, Verlosser-Koning, en aas Doper met die Gees vertel!

https://youtu.be/eJaIoXrM_Zs?feature=shared

Ek vertrou dat die Here dit sal gebruik om jou en ander mee te seën en toe te rus tot Sy eer!

Deel dit gerus met ander soos jy goeddink!