WAAR KAN JY NOG 'N SLUKKIE NUWE WYN NOG ORAL TE LESE KRY?

 

WAAR KAN JY NOG 'N SLUKKIE NUWE WYN NOG ORAL TE LESE KRY?

Natuurlik verskyn hierdie profetiese woord, soos elke ander stukkie NOG 'N SLUKKIE NUWE WYN, as 'n BLOG op hierdie webblad, www.nuwewyn.co.za

 

En as jy vir my vra en jou selnr gee, kan ek dit ook via WHATSAPP of TELEGRAM of SIGNAL vir jou stuur.

 

Jy kan dit ook op FACEBOOK te lese kry.

 

En nou iets NUUTS: Jy kan my weeklikse NOG 'N SLUKKIE NUWE WYN ook nou onder die WHATSAPP "chat" - groep, NUWE WYN IN KLANK, as 'n "voice note" of klankopname kry.

 

En dan vir almal met Engelse vriende: Jy kan al 5 dele van die profetiese woord vir 2022 IN ENGELS op my Engelse webblad kry om af te laai, by www.new-wine.co.za